•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: HASIE IN DIE BOSSIE (benodig Quicktime? )

HASIE IN DIE BOSSIE

Hasie in die bossie, sit en slaap.
'Arme hasie, is jy siek?
Waarom lyk jy so komiek?'
Hasie spring!  Hasie spring!
Hasie spring, spring, spring!

S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur Chris Lamprecht by mev. Hettie Cillié van Stellenbosch.  Die teks en melodie uit 'Dit kom van ver af' van Chris Lamprecht (Die Staatsdrukkery, Pretoria) en word gereproduseer ingevolge die Staatsdrukker se Outeursvergunning 62 47 van 14-7-1978.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook