Kom ons sing saam 'n hartediefliedjie
waarin ons twee ons liefde verklaar.
Ek sing van jou, jy's my klein kokkewietjie;
jy sing van my--ons sing van mekaar.
Written by Woorde: PIERRE MALAN Musiek: PIERRE MALAN
Lyrieke and Musiek |
Laai af / luister: HARTEDIEFLIEDJIE (benodig Quicktime? )HARTEDIEFLIEDJIE
Written by Woorde: PIERRE MALAN Musiek: PIERRE MALAN Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook |