•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: HANSIE SLIM (benodig Quicktime? )

HANSIE SLIM

Hansie slim, berg wil klim, gaan die wye wêreld in.
Stok en hoed pas hom goed, hy is vol van moed.
Maar sy ma wil hom gaan haal, Hans het dalkies al verdwaal!
Moeder sug, so bedug: 'Hansie kom tog t'rug'.

Hansie swoeg, baie moeg, hoog geklim, dit is genoeg!
Omdraai nou, 'k sê vir jou, bergklim nie weer gou!
Tuis smeer ma die salfies aan, Hans voel gou weer pure man!
Eerste keer, les geleer, eendag weer probeer!

Written by Woorde: A.D.E. GUTSCHE: Vers 1; P. MCLACHLAN: Vers 2 Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook