•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: GOUE KORING GOUE HAWER (benodig Quicktime? )

GOUE KORING GOUE HAWER


Goue koring, goue hawer, goue gars,
Piet is nog jonk maar hy boer 'n bars.
Hy's die kêrel van die Pêrel,
maar miskien tog glad nie sleg;
hy's nie te klein, nie te groot, net mooi reg.
Luister nooiens, luister nooiens,
maak tog liewer 'n ander plan.
Piet is myne, ek is syne;
as die oestyd eers verby is
word ek sy vroutjie en hy my man.

Written by Woorde: C.G.S. DE VILLIERS Musiek: Tsjeggiese volksliedjie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook