•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: GEE MY JOU HAND (benodig Quicktime? )

GEE MY JOU HAND

Gee my jou hand!
Laat dit weerklink van kant tot kant
vroeg wanneer voëltjies vrolik sing.
Kom bymekaar ons trekkerskring
en gaan na buite, na die veld,
wyl ons die vreugde luid vermeld.
Gee my jou hand!

Gee my jou hand!
Laat dit weerklink van kant tot kant.
Kom daar gevare vir ons land,
neem ons die wapen in die hand
en gaan na buite met gesang,
al is dit ook ons laaste gang.
Gee my hou hand!

Written by Woorde: C.F. VISSER, na 'Burschen heraus' Musiek: GRAAF FR. POCCI, 1844


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook