Laai af / luister: KOM AFRIKANERS (benodig Quicktime? )
KOM AFRIKANERS
KOM, AFRIKANERS
Kom, Afrikaners, sing nou luid en laat jul stemme hoor; hef aan 'n lied wat oweral ons nasie sal bekoor! Kom, Afrikaners, sing nou luid en laat jul stemme hoor; hef aan 'n lied wat oweral ons nasie sal bekoor!
Hef aan 'n lied van heldedaad, van mag teen owermag: 'n nasie wat sy helde eer, sal niemand ooit verag. Hef aan 'n lied van heldedaad, van mag teen owermag: 'n nasie wat sy helde eer, sal niemand ooit verag.
Sing saggies van jul vroue leed, maar wees op almal trots; 'n nasie wat sy vroue eer, staan vaster as 'n rots. Sing oor die vrede van die veld, van koppie en van rand: 'n nasie wat sy woonplaas eer, bou nooit op losse sand.
Written by Woorde: A.D. KEET Musiek: DIRKIE DE VILLIERS
Add A Comment
|