•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: ESELTJIE RY (benodig Quicktime? )

ESELTJIE RY

Ka-poe-te, ka-poe-te, ka-pat,
die eseltjie ry ná die stad.
Hy pluk aan sy toompie
en sukkel met oompie
en trek sy twee lang ore plat.

Ka-poe-te, ka-poe-te, ka-pout,
maar kyk so 'n esel is stout!
Toe, roer jou, Jan-dooi,
loop vinnig, loop mooi,
en klaps! kom 'n raps op die bout!

Ka-poe-te, ka-poe-te, ka-pat,
maar nou laat so 'n eseltjie spat.
Dit spring en dit skop,
en dit wip agter op,
en oompie lê plat in die pad!

Written by Woorde: SAAR ENGELA Musiek: J. KROMHOUT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook