•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: EK WOU DAT EEN ENKEL WOORDJIE (benodig Quicktime? )

EK WOU DAT EEN ENKEL WOORDJIE

Ek wou dat een enkel woordjie my liefd' aan jou kon verraai;
dan vra ek die sagte windjie om dit na jou oor te waai,
dan vra ek die sagte windjie om dit na jou oor te waai,
na jou te waai, om dit na jou oor te waai.

Die woordjie, so teer en innig, sal smekende pleit vir my;
dit sal jou bekoor, betower, net waar jy mag gaan of bly,
dit sal jou bekoor, betower, net waar jy mag gaan of bly.
jy gaan of bly, net waar jy mag gaan of bly.

En snags as jy rustig dan sluimer, wyl sterretjie vonk'lend kyk,
my liefde sal jou oorskadu en nimmer van jou wyk;
my liefde sal jou oorskadu en nimmer van jou wyk,
nooit van jou wyk nie, my liefde sal swewe om jou heen.

Written by Woorde: P. IMKER HOOGENHOUT, na H. Heine: 'Ich wollt' meine Liebe ergösse sich' Musiek: F. MENDELSSOHN-BARTHOLDY


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook