•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: EK SING VAN DIE WIND (benodig Quicktime? )

EK SING VAN DIE WIND

Ek sing van die wind wat tekeer gaan;
ek sing van die reën wat daar val;
ek sing van ons vaal ou Karooland,
van blomme wat bloei by die wal;
van water wat bruis oor die klippe;
van duikers wat draf oor die veld;
van voëls wat daar sing in die bossies--
maar nooit nie, nee nooit nie van geld,
van voëls wat daar sing in die bossies--
maar nooit nie, nee nooit nie van geld!

Vir my sing maar liewers van blomme;
van al wat die vlei laat verkleur;
van al wat die sonskyn laat spartel;
van voorjaar en najaar se geur;
vir my sing maar liewers van water;
van duikers wat draf oor die veld;
van rotse en branders en wolke--
maar nooit nie, nee nooit nie van geld,
van rotse en branders en wolke--
maar nooit nie, nee nooit nie van geld!

Written by Woorde: C. LOUIS LEIPOLDT Musiek: WALTER SPIETHOFF; verwerk: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook