•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: EK HOU VAN JOU! (benodig Quicktime? )

EK HOU VAN JOU!

Ek vra nie na jou werk nie; ek vra nie hoe jy lyk;
ek vra nie na jou geld nie; ek vra net edelheid.
As jou siel net edel is en karakter rots gebou,
dan durf ek om aan jou te sê: 'Ek hou, ek hou van jou!'

Jy sê jou werk is needrig; jy weet nie hoe jy lyk;
jy sê jy het nie geld nie; jou siel min edelheid.
As jou siel net edel is en karakter rots gebou,
dan durf ek om aan jou te sê: 'Ek hou, ek hou van jou!'

Nou kom dan stap ons same; ons is mekaar getrou!
Daar's niks wat ons kan keer nie, solank as ons onthou!
As jou siel net edel is en karakter rots gebou,
dan durf ek om aan jou te sê: 'Ek hou, ek hou van jou!'

Written by Woorde: M.C. BOTHA Musiek: T.H. MATTHEWS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook