•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: WERDALIED (benodig Quicktime? )

WERDALIED

Pas op, dis ons wat brandwag staan, dis Jong Suid-Afrika,
met oog en oor wat niks ontgaan--praat gou en reg: Werda?
Ons ken vir jou, o vriend wat kom, en ons, o vyand, jou.
Wat ons bewaak is heiligdom: Ons weet en waak getrou.

Ons hoor die grafstem uit die nag--o ouer, slaap gerus,
ons sien die voorlig van die dag--lag kindjie, werda sus!
Verlede, hede, toekoms vra: "Wie's daar wat waak?  Werda?"
Dis ons wat waak, dis werda, ja oor jou, Suid-Afrika.

Written by Woorde: C.J. LANGENHOVEN Musiek: M.L. DE VILLIERS, 1921


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook