G
Daar's 'n wind wat waai
Soos hy nou daar waai
Hy waai my jas
D
Teen 'n taaibos vas
Hy waai my hier
Hy waai my daar
G
Hy waai my hare sommer deurmekaar
D
Stadig, stadig oor die klippetjies
G
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
D
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
G
Bokkie, jy moet huis toe gaan
Written by





