Drie gansies in die strooi sit en snater tog so mooi!
Kom die boer na buite, soek die domme snuite.
Hy roep: Hallo! Hallo! Hallo!
Drie dikgevrete vette gansies in die hawerstrooi.
Written by Woorde: Anoniem Musiek: Anoniem
Lyrieke and Musiek |
Laai af / luister: DRIE GANSIES IN DIE STROOI (benodig Quicktime? )DRIE GANSIES IN DIE STROOIDrie gansies in die strooi sit en snater tog so mooi! Written by Woorde: Anoniem Musiek: Anoniem Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook |