•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DOGTER VAN SION (benodig Quicktime? )

DOGTER VAN SION

Dogter van Sion, roep dit uit!
Sing hosanna, juig verblyd!
Kyk, jou Koning kom na jou,
Heer, Verlosser, Vriend getrou.
Dogter van Sion, roep dit uit!
Sing hosanna, juig verblyd.

Wonderbaar, Raadsman, Sterke God,
vol ontferming oor ons lot.
Heil die Koning!  Vors wat kom;
hemel, aarde huldig Hom.
Wonderbaar, Raadsman, Sterke God,
vol ontferming oor ons lot.

Sondaar, dank Hom, luid jou stem!
Juig van vreug, Jerusalem,
Dawid Seun, so lank verwag,
is gebore, blye dag!
Sondaar, dank Hom, luid jou stem!
Juig van vreug, Jerusalem!

Written by Woorde: HUGO GUTSCHE; gewysig: P. MCLACHLAN Musiek: G.F. HÄNDEL, uit die Oratorium 'Judas Maccabäus', 1746


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook