•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIS IE LINNE (benodig Quicktime? )

DIS IE LINNE

Dis 'ie linne, dis 'ie rieme, dis 'ie nonna, dis 'ie kwas.
Die Zoela trap 'ie Gonna teen 'ie 'uh!' glaskas vas!
'Show me the way to the merry konterei',
o, wys my die pad na die bottel en 'ie vat.
As ek vanaand om 'ie hoekie loer,
dan foeter sy vir my met die koffiemoer!
Oom Jakkals die draai, en oom Jakkals die swaai
maar die Rooihond die byt dat die hare so waai;
en 'ie kaffertjie was bly om 'ie velletjie te kry
om daarvan vir hom dan 'n broekie te brei;
en 'ie kaffertjie was bly om 'ie velletjie te kry
om daarvan vir hom dan 'n broekie te brei.

S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur P. McLachlan.  Dié volkswysie is uit die Transvaal afkomstig.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook