•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIS AL (benodig Quicktime? )

DIS AL

Dis die blond, dis die blou;
dis die veld, dis die lug;
en 'n voël draai bowe
in eensame vlug--dis al.

Dis 'n balling gekom
oor die oseaan,
dis 'n graf in die gras,
dis 'n vallende traan--dis al.

Dis die blond, dis die blou;
dis die veld, dis die lug;
en 'n voël draai bowe
in eensame vlug--dis al.

Written by Woorde: JAN F.E. CELLIERS Musiek: JOHANNES JOUBERT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook