•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE WA GAAN ZASTRON TOE (benodig Quicktime? )

DIE WA GAAN ZASTRON TOE

Die wa gaan Zastron toe,
die wa gaan Zastron toe,
die pad is nat en die modder die spat,
maar die wa gaan Zastron toe.
Die wa gaan Zastron toe,
die wa gaan Zastron toe,
die pad is nat en die modder die spat.
Die wa, die wa, die wa gaan Zastron toe.

S.A. Volkswysie, soos opgeteken deur H. Pieter van der Westhuizen by die huis van mev. M. Laurence (gebore Malan), Bellville (vroeër van Rouxville).

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: H. PIETER VAN DER WESTHUIZEN, 1978


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook