•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE VROLIKE MUSIKANT (benodig Quicktime? )

DIE VROLIKE MUSIKANT


My vader was 'n musikant, 'n man van durf en daad,
met stem en snaar, viool, kitaar was hy altyd kordaat.
Wal-de-rie, wal-de-ra, wal-de-rie, wal-de-ra-la, la, la, la, la.
Wal-de-rie, wal-de-ra, was hy altyd kordaat.

My moeder was 'n musikant, 'n niggie fiets en fraai;
met bly gemoed en lig van voet kon sy ook tiekiedraai.
Wal-de-rie, wal-de-ra, wal-de-rie, wal-de-ra-la, la, la, la, la.
Wal-de-rie, wal-de-ra, kon sy ook tiekiedraai.

En nou is ek 'n musikant, hoe kan dit anders wees!
Ek speel soos pa en dans soos ma--die skoen pas by die lees.
Wal-de-rie, wal-de-ra, wal-de-rie, wal-de-ra-la, la, la, la, la.
Wal-de-rie, wal-de-ra, die skoen pas by die lees.

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: Duitse Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook