•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE VASTE BAND (benodig Quicktime? )

DIE VASTE BAND

Toe ek eendag gaan wandel in 'n mooie groene tuin,
toe ek eendag gaan wandel in 'n mooie groene tuin
ontmoet ek daar 'n meisie, sy was so mooi en fyn, fyn, fyn,
ontmoet ek daar 'n meisie, sy was so mooi en fyn.

Ek vra haar om haar handjie; sy gee my toe haar hart.
Ek vra haar om haar hartjie; sy gee my toe haar hand.
Ons knoop toe, ons knoop toe so deeglik vas die band, band, band,
ons knoop toe, ons knoop toe so deeglik vas die band.

Die bande wat ons vasknoop kan niemand losmaak nie.
Die bande wat ons vasknoop kan niemand losmaak nie.
Die dood ja, die dood ja, sal losmaak daardie band, band, band,
die dood ja, die dood ja, sal losmaak daardie band.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook