•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE STUDENTEJARE GAAN VERBY (benodig Quicktime? )

DIE STUDENTEJARE GAAN VERBY

Die studentejare gaan verby,
verby studenteweelde;
nooit keer hul ooit terug na my:
die tyd, die lieflingsbeelde.
Die koringmeul wil nie meer maal,
my skulde moet ek self betaal!
O, treurigheid op note,
ek staan op eie pote!
O, treurigheid op note,
ek staan op eie pote.

Oorgeneem met toestemming van die komponis en die uitgewers G. Alsbach & Co., Amsterdam, uit Zes Liederen, 16de reeks, van Emiel Hullebroeck.

Written by Woorde: C.F. VISSER Musiek: EMIEL HULLEBROECK; verwerk: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook