DIE SMID
Woorde: H.P. VAN DER WESTHUIZEN: Vers 1; P.J. GROENEWALD: Vers 2
Musiek: JOHANNES BRAHMS
Ek hoor hoe my skat sy hamer
al swaaiend laat klink en laat dawer
na noorde en suide
soos klokkegeluide
deur strate en stad.
By skoorsteen so swart, daar sien ek
my liefling in swaaiend beweging,
die blaasbalk suis kragtig,
die vlamme bruis magtigsv
en vlam om hom heen.
Written by





