•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE PADDASKOOL (benodig Quicktime? )

DIE PADDASKOOL

Ou paddatjie kom aangespring: plas, plas, plas, plas, plas.
Hy dra 'n keil en 'n goue ring, hemp en rooibont das.

'n Sakkie dra hy in sy hand--dis sy ou viool.
Sy naam is Meester van der Sand, hoof van Paddaskool.

Die Meester speel 'n kotteljons op sy ou viool.
Die paddas sing dat dit so gons deur die hele skool.

Het jy die paddas al gehoor as jy saans gaan slaap?
Nou ja, dis Paddaskool se koor, beste in die Kaap!

Musiek uit 'Loelie se liedjies' van Adele Jooste.

Written by Woorde: ADELE JOOSTE; gewysig: P. MCLACHLAN Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook