•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE OUKRAAL-LIEDJIE (benodig Quicktime? )

DIE OUKRAAL-LIEDJIE

Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie,
sing ons die Oukraal-liedjie saam;
sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome
en 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan.
Ons sing, (ons sing,) ons speel (ons speel)
van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel, sal verveel.
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie,
sing ons die Oukraal-liedjie saam.

Written by Woorde: MANAS en AMIE DE VILLIERS Musiek: J.A. BROWN; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook