•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE ONTROUE SANNIE (benodig Quicktime? )

DIE ONTROUE SANNIE

Kyk wie kom van buite in!  Hol-la-hi, hol-la-ho.
Dis my soetlief wat ek min.  Hol-la-hi-ha-ho!
Gaan verby en laat my staan!  Hol-la-hi, hol-la-ho!
Hoekom Sannie so gedaan?  Hol-la-hi-ha-ho!

Dikwels het hul reeds gespot: Hol-la-hi, hol-la-ho.
Sannie maak van jou 'n sot!  Hol-la-hi-ha-ho!
Praat hul so of bly hul stil, Hol-la-hi, hol-la-ho!
Ek sal liefhê wie ek wil!  Hol-la-hi-ha-ho!

Sy trou met 'n ander vent!  Hol-la-hi, hol-la-ho.
Hy is nog aan niks gewend!  Hol-la-hi-ha-ho!
Eensaam loop ek nou my baan, Hol-la-hi, hol-la-ho!
Alle liefde is vergaan!  Hol-la-hi-ha-ho!

Uit die lewe skei ek nou!  Hol-la-hi, hol-la-ho.
In die hemel is geen vrou!  Hol-la-hi-ha-ho!
Seun, pasop na wie jy gaan, Hol-la-hi, hol-la-ho!
Sy kan maklik jou laat staan.  Hol-la-hi-ha-ho!

Written by Woorde: HUGO GUTSCHE, 'Horch was kommt von draussen ein!' Musiek: Volkswysie uit Baden; verwerk: PIERRE MALAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook