•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE KAPPIE (benodig Quicktime? )

DIE KAPPIE

O Boerenooientjie fyn,
ek wonder of jy weet,
ag mapstieks, liewe kind,
jou kappie het my beet.

[REFREIN]
Ag mapstieks toggie,
map-stie-ke-lie-ke-la,
map-stie-ke-lie-ke-la,
map-stie-ke-lie-ke-la.
Mapstieks toggie,
map-stie-ke-lie-ke-la,
jou kappie het my beet.

Ag, draai tog effe net
jou koppie na my kant
dat ek die inhoud sien
van kappie elegant.

[REFREIN]
Ag mapstieks toggie,
map-stie-ke-lie-ke-la,
map-stie-ke-lie-ke-la,
map-stie-ke-lie-ke-la.
Mapstieks toggie,
map-stie-ke-lie-ke-la,
jou kappie het my beet.

Die haartjies bo jou oog
sit waarlikwaar nog daar,
die blos op lip en wang
het vir jou verf gespaar.

[REFREIN]
Ag mapstieks toggie,
map-stie-ke-lie-ke-la,
map-stie-ke-lie-ke-la,
map-stie-ke-lie-ke-la.
Mapstieks toggie,
map-stie-ke-lie-ke-la,
jou kappie het my beet.

Jou vingernaels, nooientjie,
is sonder kunsgedoe
en lyk tog nie soos die
van 'n ou ietermagoe.

[REFREIN]
Ag mapstieks toggie,
map-stie-ke-lie-ke-la,
map-stie-ke-lie-ke-la,
map-stie-ke-lie-ke-la.
Mapstieks toggie,
map-stie-ke-lie-ke-la,
jou kappie het my beet.

Written by Woorde: B.A. DE WET Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: P. MCLACHLAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook