•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DIE BLINK VOSPERD (benodig Quicktime? )

DIE BLINK VOSPERD

O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal;
en ek klim op my perd, my blink vosperd, en ek kom om jou te haal.
Want jy't gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal
op 'n mooi ryperd, 'n blink vosperd, met 'n splinternuwe saal;
op 'n mooi ryperd, 'n blink vosperd, met 'n splinternuwe saal.

En nou't ek 'n nooi, 'n mooie nooi en een ding is maar klaar:
is die oes eers verby, saal'k op en ry met my blink vosperd na haar
om haar te vra om met my te trou, my vosperd blink mos mooi.
Op 'n flink galop ry ek na haar, sy's my plaas se nuwe nooi;
op 'n flink galop ry ek na haar, sy's my plaas se nuwe nooi.

En nou's ons getroud en het 'n span van twaalf groot seuns as kroos;
en elkeen wil nou 'n vosperd hê om 'n nooi'ntjie te gaan troos!
Ag luister tog na goeie raad: as jy 'n vosperd kry,
ry dan liewer rond op jou eie plaas waar jy nooi'ntjies kan vermy;
ry dan liewer rond op jou eie plaas waar jy nooi'ntjies kan vermy!

Written by Woorde: M. VAN NIEKERK: Vers 1; PIERRE MALAN: Vers 2, 3 Musiek: M. VAN NIEKERK; verwerk: PIERRE MALAN


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook