Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Afrikaanse MP3  + SA Resepte  + Books  +

[M]=MIDI, [F]=FAK
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page
All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DAAR VER OP ONS PLASIE (benodig Quicktime? )

DAAR VER OP ONS PLASIE


Daar ver op ons plasie, as aandskemer nader,
die dagtaak verby is en aandstilte daal,
dan laat die verlange na dae vergange,
die hunker en heimwee my mymerend dwaal.
Dan leef in herinn'ring, die heerlik' betow'ring
verlede word hede, o vreug telkemaal!
O plasie so eensaam, geliefdes so minsaam,
by jou kom ek telkens weer lafenis haal.

Want hier op ons plasie het sy eens gewandel,
die nooi van my liefde met wie'k hier sou woon.
Hier ruis deur die bome, hier blink op die strome,
haar woorde, haar glimlag, die beelt'nis so skoon.
Maar nou's dit verlore, 't was my nie beskore,
haar skoonheid en deug met my liefd' te beloon!
O plek van herinn'ring, hier vind ek vertroosting,
en daarom, o plasie, wil ek hier bly woon.

Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: 'The Ash Grove', Walliese Volkswysie; verwerk: P. MCLACHLAN


Add A Comment