Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Afrikaanse MP3  + SA Resepte  + Books  +

[M]=MIDI, [F]=FAK
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page
All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: DAAR IN DIE VELDE -Dis net 'n worsie- (benodig Quicktime? )

DAAR IN DIE VELDE -Dis net 'n worsie-

Daar in die velde rondom die vuurtjie
slyt ons 'n uurtjie van louter plesier.
Ons sing ons liedjies hartlik en vrolik
in die bekoorlike lig van die vuur.
En deur die toppe van die bome hoor ons fluister,
so in die duister, die windjie sy lied.
Daar in die velde rondom die vuurtjie
slyt ons 'n uurtjie van louter plesier.

Dis net 'n worsie, anderhalf duimpie,
bo-op 'n snytjie botter en brood.
Dis net 'n skuimpie, anderhalf duimpie,
bo-op 'n glasie skuimende bier.
Maar in ons hart is daar geen smart, dis vol van vreugde,
ons het die worsie na binne gestuur.
Dis net 'n worsie, anderhalf duimpie,
bo-op 'n snytjie botter en brood.

Written by Woorde: IDALETTE ODENDAAL: Vers 1; Tradisioneel: Vers 2 Musiek: Duitse Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT


Add A Comment