Daar dans 'n Biba-Boetsiman in ons ou huis alom-di-dom,
daar dans 'n Biba-Boetsiman in ons ou huis alom.
Hy maak 'n vreeslike boehaai, hy laat die stowwe aaklig waai.
Daar dans 'n Biba-Boetsiman, hy dans net wat hy kan.
Written by Woorde: WALTER SPIETHOFF Musiek: Volkswysie; verwerk: WALTER SPIETHOFF


