Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Afrikaanse MP3  + SA Resepte  + Books  +

[M]=MIDI, [F]=FAK
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page
All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: CALEDONSE LIEFDESLIEDJIE (benodig Quicktime? )

CALEDONSE LIEFDESLIEDJIE

O, die allerliefste sugte wat gegrond was aan my hart!
Ek wou van die liefde wyke, maar dit druk my vas met smart.

Smart met liefde saam verbonde hou my in gedagtenis
dat in al my droewe dae steeds 'n allerliefste is.

'Die Blou Berg' het oorspronklik saam met 'Caledonse Liefdesliedjie' en 'Die Woorde Vaarwel' bekend gestaan as 'Drie Overbergse Liefdesliedjies' en kan dus ook as 'n eenheid uitgevoer word.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie, opgeteken deur C.G.S. DE VILLIERS in die distrik Caledon; verwerk: REINO OTTERMAN


Add A Comment