•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: BY COETZENBURG LOOP N WATERSTROOM (benodig Quicktime? )

BY COETZENBURG LOOP N WATERSTROOM

By Coetzenburg loop 'n waterstroom, haai, haai, joegaai!
Daar staan 'n groot ou eikeboom, haai, haai, joegaai!
Daar het reeds menig vroom student, haai, haai, joegaai!
sy liefde beloof, die onnosele vent,
of afjak gekry en sy bakkies geskend,
en skielik ontwaak uit sy lentedroom.
Pasop vir die ou eikeboom!

[OPSIONEEL]
Daar waar die bloue pieke troon,
waar die kwaai professor woon,
daar is ons universiteit;
maar ons hou altyd jolyt, jolyt!
Ek is nou wel 'n tokkelok
maar Pa't gesê ek kan maar bok.
En as die son sy kop wegtrek,
dan's daar vir my net een plek, een plek!

By Coetzenburg loop 'n waterstroom, haai, haai, joegaai!
Daar staan 'n groot ou eikeboom, haai, haai, joegaai!
Daar het reeds menig vroom student, haai, haai, joegaai!
sy liefde beloof, die onnosele vent,
of afjak gekry en sy bakkies geskend,
en skielik ontwaak uit sy lentedroom.
Pasop vir die ou eikeboom!  Joegaai!

Written by Woorde: DIRK KAMFER Musiek: Duitse Volkswysie; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook