•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: BOSVELDHUISIE (benodig Quicktime? )

BOSVELDHUISIE

Daar's 'n huisie in die Bosveld met sy grasdak ru gedek,
met sy pale, potkleimure, diep deur kleinvee uitgelek.
Daar's 'n huisie in die Bosveld, tussen bosse gans verdwaal,
met sy floue olielampie as die nag se donker daal.
Daar is herberg in die huisie, altyd deur by dag of nag;
daar's 'n glimlag, daar is vrede en geen ydele pronk of prag.

Written by Woorde: BEN DREYER Musiek: S. LE R. MARAIS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook