Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Afrikaanse MP3  + SA Resepte  + Books  +

[M]=MIDI, [F]=FAK
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page
All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: BOSVELD-LENTE (benodig Quicktime? )

BOSVELD-LENTE


Vanmôre in die vroegoggenddou, fal-le-ra,
stap ons na die berge so blou, fal-le-ra.
Dit tintel in ons harte, weg is alle smarte
want lente is hier, en die somer gou!
Dit tintel in ons harte, weg is alle smarte
want lente is hier, en die somer gou!

Kom laatslapers, op, laat ons sing, fal-le-ra,
van skoonheid wat lente ons bring, fal-le-ra.
Die kleure van die bome--louter lentedrome,
dis Bosveld se fleur wat ons hier omring!
Die kleure van die bome--louter lentedrome,
dis Bosveld se fleur wat ons hier omring!

Die lied uit 'n hart vol geluk, fal-le-ra,
is mooier as rykdom en gesmuk, fal-le-ra.
Vergeet maar ander deugde, gee my net die vreugde
van Bosveld se prag wat my hart verruk.
Vergeet maar ander deugde, gee my net die vreugde
van Bosveld se prag wat my hart verruk.

Written by Woorde: P. MCLACHLAN: Vers 1, 2; ANNEMARÉ SCOTT: Vers 3 Musiek: Sweedse Volkswysie; diskant: ANNEMARÉ SCOTT; verwerk: H. PIETER VAN DER WESTHUIZEN


Add A Comment