Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.
Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: P. MCCLACHLAN