•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































BLINK VOS PERD

O ek het 'n perd, 'n blink vosperd
met 'n splinternuwe saal
En ek klim op my perd
my blink vosperd
en ek kom om jou te haal

Wan't jy het gese
as ek jou wil he
dan moet ek jou kom haal
op 'n mooi ryperd
'n blink vosperd
met 'n splinternuwe saal

Written by


Estelle added a comment

Vir wie moet ek vra vir toestemming as ek van die liedjie se woorde in 'n gedig wil gebruik?

 Email Estelle & Add A Comment
hide
TO: Estelle







Andrew Barlow added a comment

`n Vosperd is `n rooibruin perd. `n Voshaar nooi is `n meisie met rooi hare.

 Email Andrew Barlow & Add A Comment
hide
TO: Andrew Barlow







Gabriel added a comment

'n Vosperd - (ek is nie seker nie) is 'n perd wat nie net een kleur is nie, is 'n perd wat byvoorbeeld grys met donkerder gedeeltes - lyk of iemand hom met 'n watter ge'dab' het met donkerder verf.

 Email Gabriel & Add A Comment
hide
TO: Gabriel







Rob added a comment

What is a vosperd? Thanks.

 Email Rob & Add A Comment
hide
TO: Rob







 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook