•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: BETLEHEMS VELDE (benodig Quicktime? )

BETLEHEMS VELDE

Betlehems velde lê diep in die nag.
Herders hou trou oor hul kuddes die wag.
Eng'le daal neer uit hemelse oorde;
wyd oor die velde klink hierdie woorde:
'Vrede op aard!'

Betlehems krippie, in doeke gedraai
lê 'n klein Kindjie, so teer en so fraai.
Liefde so groot!  'n Stal is sy woning!
Hy is ons Heiland, ons Heer en Koning!
Ere aan God!

Betlehems Kindjie, Verlosser en Heer,
almal bring hulde en kniel voor U neer.
Sing saam die lied met engelekore!
'Vrede op aarde, Hy is gebore!
Halleluja!'

Written by Woorde: THEO W JANDRELL Musiek: Ou Boheemse Wysie


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook