Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Afrikaanse MP3  + SA Resepte  + Books  +

[M]=MIDI, [F]=FAK
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page
All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: BEGROETING (benodig Quicktime? )

BEGROETING

Waar ek ook gaan, betower deur bos en groene woud
of staar van hoë kruine oor veld en blommeweide,
groet ek jou duisendvoud, groet ek jou duisendvoud,
jou groet ek duisendvoud.

Ek samel in my tuintjie die blomme, fris en mooi;
dan bind ek louerkrone en vleg daarin my drome,
met groete uitgestrooi by sagte awendrooi,
duisend groete uitgestrooi.

Maar wie bied jou 'n kransie van blomme, broos en skoon;
as blomme ons begewe sal, in die hart herlewe,
die liefde vir ewig woon, die liefde vir ewig woon,
die liefde ewig woon, die liefde ewig woon.

Written by Woorde: EITEMAL, na L. von Eichendorff Musiek: F. MENDELSSOHN-BARTHOLDY


Add A Comment