Baie dankie! Baie dankie!
Baie, baie, baie, baie dankie
vir die vriend'likheid, baie dankie!
Baie, baie, baie, baie dankie
vir die hart'likheid, baie dankie!
Baie dankie, baie dankie
vir al die vriend'likheid.
Baie dankie! Baie dankie!
Written by Woorde: CHRIS LAMPRECHT Musiek: CHRIS LAMPRECHT





