•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: AS SAANS (benodig Quicktime? )

AS SAANS

As saans die son stilswygend sterf daar oor die westerrand,
dan straal hy wondertekens uit aan elke wolk en land.
As saans die skemersluier sak in stille seëtog,
dan veg die dag sy doodstryd voor sy laaste ademtog.
As saans die donker duister daal, die doodskleed van die dag,
dan hou die kinders van die son, hul ligtend sterrewag.

Written by Woorde: A.D. KEET Musiek: S. LE R. MARAIS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook