As hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy sy pêrels
Al sy pêrels, fraaie pêrels vir Jesus se kroon
Al die kinder gesiggies
Soos die sterre se liggies
Is soos pêrels, soos pêrels
In Jesus se kroon
Kom haal Hy sy pêrels
Al sy pêrels, fraaie pêrels vir Jesus se kroon
Al die kinder gesiggies
Soos die sterre se liggies
Is soos pêrels, soos pêrels
In Jesus se kroon
Written by





