•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: AL Le DIE BERGE NOG SO BLOU (benodig Quicktime? )

AL Le DIE BERGE NOG SO BLOU

Al lê die berge nog so blou,
al lê die berge nog so blou,
al lê die berge nog so blou,
haar woorde sal ek steeds onthou.

Maar die moet julle darem weet,
maar die moet julle darem weet,
maar die moet julle darem weet,
haar woorde sal ek nooit vergeet.

Nou gaan sy weg met 'n lekker hart,
nou gaan sy weg met 'n lekker hart,
nou gaan sy weg met 'n lekker hart,
hier sit ek nou in pyn en smart.

Al woon my bokkie nog so ver,
al woon my bokkie nog so ver,
al woon my bokkie nog so ver,
dan troos ek my aan die môrester.

Written by Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: H. PIETER VAN DER WESTHUIZEN, 1978


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook