•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: AL DIE VELD IS VROLIK (benodig Quicktime? )

AL DIE VELD IS VROLIK

Al die veld is vrolik; al die voëltjies sing;
al die kriekies kriek daarbuit'; elke sprinkaan spring.
Al die koggelmannetjies kom om fees te vier;
hier galop 'n goggatjie, daarso dans 'n mier.

[KOOR]
Nou gaan die kinders draai, nou gaan hul speel!
Kom Sus, gee handjie!  Almal moet draai!
Boet gee ook handjie!  Nou gaan ons swaai--
dis tog so prettig!  Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!
Kom Sus, gee handjie!  Almal moet draai!
Boet gee ook handjie!  Nou gaan ons swaai--
dis tog so prettig!  Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!

Selfs die vissies spartel teen die kafferskuil;
in die groot ou eikeboom droom 'n oupa-uil.
Oral in Karooland is 'n ruik versprei:
boegoeblom en appelkoos--kan jy beter kry?

Written by Woorde: C. LOUIS LEIPOLDT Musiek: J. WEBER; verwerk: PIETER DE VILLIERS


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook