•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: AFRIKANERS LANDGENOTE (benodig Quicktime? )

AFRIKANERS LANDGENOTE

Afrikaners, Landgenote, wees getrou aan Volk en Taal!
Aan julselwe, aan elkander, van die Kaap tot aan die Vaal;
van Oranje tot Sambesie, in Natal en in Transvaal.
Afrikaners, Landgenote, wees getrou aan Volk en Taal!

Afrikaanse Moeders, Dogters, Afrikaanse son en veld
is beroemd deur heel die wêreld, staan in boek en lied vermeld;
hul besiel met hoop en liefde, hoër, edeler dan geld,
Afrikaanse Moeders, Dogters, Afrikaanse son en veld!

Eenheid, Vryheid, Reg en Liefde in ons dierbaar Vaderland,
daarvoor stry ons, daarvoor ly ons almal same in ons land.
Eenheid, Vryheid, Reg en Liefde, daarvoor werk ons hand aan hand,
Eenheid, Vryheid, Reg en Liefde in ons dierbaar Vaderland!

Written by Woorde: NICO HOFMEYR Musiek: NICO HOFMEYR; verwerk: G.G. CILLIÉ


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook