Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Afrikaanse MP3  + SA Resepte  + Books  +

[M]=MIDI, [F]=FAK
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page
All >> A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Lyrieke and Musiek





































































































































































































































































































































































































































Laai af / luister: AANSTAP AANSTAP (benodig Quicktime? )

AANSTAP AANSTAP

Aanstap, aanstap, somertyd is hier!  Stap langs heuwelland,
stap so flink en fier, sing van puur plesier; aanstap, hand aan hand!
Aanstap waar die waterstrome vloei, deur die veld en vlei
waar die heide groei en die lelies bloei: daar's die lewe vry!

Aanstap in die vroeë môrelug langs die bos se soom,
waar die ribbok vlug oor die rant se rug, waar die steenbok droom.
Links, regs, links, regs, onder hemelblou; laat ons voorwaarts gaan.
Trap ons spore nou in die môredou.  Kom, stap saam, komaan!

Written by Woorde: PIERRE MALAN Musiek: J.P. DU TOIT; verwerk: P.J. LEMMER


Add A Comment