Sonnedaal in westergloed,
stil die winde wat so woed;
skemering, mymering, aandlied soet,
hartevrede, stil gemoed!
Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: OTTO LAUB (1805-1882)
Lyrieke and Musiek |
Laai af / luister: AANDVREDE (benodig Quicktime? )AANDVREDESonnedaal in westergloed, Written by Woorde: P. MCLACHLAN Musiek: OTTO LAUB (1805-1882) Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook |