•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



Lyrics and Music - English


























Lyrieke and Musiek - Afrikaans







Lyrics and Music - Songs under developments














Lyrics and Music - Secular

~ Blue






Download Wanneer jy (no mp3)

Wanneer jy (no mp3)

Wanneer jy so sit en dink wat kon gewees het
En jy staar seer na niks daar buite rond
Dan weet ek jou siel storm inwroege mee
En die vra waar jy in gemoed die slae vat

Koor
Is daar dalk n blou lig daar buite vir jou
Is daar dalk n ster wat lig in jou duisternis kan werp
Staan daar op, vind jou in Hom
Staan dan vas, sit jouvoete op die rots

Vas gegrendel, toegesluit agter tralies van bitterheid
Slaan die lewe, so oor jou gesig geskryf
Laat dit los, laat dit gaan
Gryp vas sy kleed, hy sal genees

Brug
Die lewe is net n deuntjie kort
Jy knip jou oe en dis loop verby

Written by Gabriel Kolbe


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook