Al so die maan rooi word U bly by my Al so die son ook verduister Ja U lig my lewe Al so die berge almal plat val
U beskerm my Al loop die mense almal weg U bly by my
KOOR: Want ek weet dat Jesus my Verlosser is En Hy hou my styf vas Die aarde kan maar kom en gaan Snet Jesus wat bly staan
Ja,elke stelsel, elke geldsel elke nasie, volk en taal kan maar kom en gaan so met die tyd so saam S net Jesus wat by my bly.
Koor: Nou die T.V. sal jou belowe dat die sterretjies jou betower Elke tydskrif, elke byskrif belieg jou met nuwe geesdrif Proklameer dat jy moet buig voor die god van die tyd Dat jy jou voor vaders -die ape-maar moet dank vir jou wel geskape Koor: Maar daar een dag in die hemel As ons daar wemel Sal ons finaal weet Wies die Koning van die groot heel al en die Koning van hart x 2 Jy sal verstaan