Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Books  +
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page

Lyrics and Music - English


























Lyrieke and Musiek - Afrikaans







Lyrics and Music - Songs under developments














Lyrics and Music - Secular

~ Blue






Download Kom die dag

Kom die dag

Kom die dag, kom die nag,
Kom die duisternis, kom die lag,
Al wat leef, al wat beef
al wat stemme het prys sy naam.

Koor:
Ja, ek weet dat Jesus weer kom
Met al Sy engele rondom Hom
Om te oordeel die lewende en die dooie
So dat elkeen wat in Hom glo
Sal lewe verewig

Verse 2
Vat jou hand, hef dit op,
Vat jou knie, buig dit neer.
Vat jou hart, gee dit weg,
vat jou stem en prys Hom weer.

Koor:

Brug:
Hy is die Koning van die konings
Hy is die Here van die here
Hy is die God van die groot heelal en aan Hom behoort die al eer !
Kom loof Sy naam, kom gee Hom eer
Kom gee jou hart, en loof die Koning van die groot heelal

Verse 2 koor

Written by Gabriel Kolbe


Add A Comment