Teachings  + My music  + Praise songs & Quitar chords  + Afrikaans Kultuur  + Afrikaanse Musiek  + Books  +
3 pages ago -> 2 pages ago -> Previous page

Lyrics and Music - English


























Lyrieke and Musiek - Afrikaans







Lyrics and Music - Songs under developments














Lyrics and Music - Secular

~ Blue






Download Ek bewonder my aan jou

Ek bewonder my aan jou

Dag na dag, stap ek so deur die droe blare
Wonder ek of ek vir jou gese het hoe mooi jy is
Wandel ek, die stof hier onder
Swerwe ek die sterre daar bo, en ek dink aan jou
Ja, ek dink aan jou, ek bedink my aan jou

Chorus
Want jy vat die plek, die plek hier binne wat lank leeg staan
Leeg staan in die lyf van my, klop n pyn, wat valk in my oe
Die oe van my, wat worstel in die nag, my sieleswroeging,
Dit breek aan my, dit breek my vry
Want ek wonder, ek bewonder my aan jou.

So stap ons aan in die blomme ranjies
So gaan ons na die verre landjies
Wat kan ek se ? wat wil ek se ?
Jy laat my spraakloos, my vrou.

Chorus
Wandel ek, die stof hier onder
Swerwe ek die sterre daar bo, enm ek dink aan jou
Ja, ek dink aan jou, ek bedink my aan jou

Written by Gabriel Kolbe


Add A Comment