Wat noem jy 'n hasie wat sit?'n SITUHASIE ………Wat noem jy 'n hasie wie se naam haar voor uit loop?'n REPUTHASIE …….
Wat noem jy 'n hasie in die SPUR?
'n INSPURHASIE......
Wat noem jy 'n hasie in 'n PYP?
'n BLOKHASIE........
Wat noem jy 'n hasie in 'n TUIMELDROëR?
'n SPINHASIE.....'
Wat noem jy 'n hasie in 'n PYP?





